Friday, August 23, 2019

Dis tyd om wakker te word vir God se koningkryk





Hierdie is my eerste blog, en dit was in my hart en siel  geplaas om n blog te begin. Die Kruisvuur is gebore met die doel om mense nader aan God te bring.  Die betekenis daarvan is om die keuse te maak vir God se koningryk of Satan se koningryk.  Met ander woorde dit is n kruispad en die keuse vir wie ons gaan stem soos in n verkiesing. Ons hemelse Vader se koms is nader as wat ons wil besef.  Maar die tyd is nou om wakker te skrik,  voordat dit te laat is. Daar moet nou gebid word, met n gevoel van vuur sodat die bekers van die hemel gevul kan word vir die laaste dae. Ek voeg by op 22 Maart 2020. Daar was vure wat verwoesting gebring het en nou die virus 19. Satan gaan die robort Sophia bekend stel om mensdom te red van siektes.Sy kan nie aansteek nie. Sy is gemaak en saudia Arabia gaan haar bekendstel. Dan die aankonding van chipping to jou voordeel en die markte wat tans val gaan jou oorreed dat dit vir almal beter voordeel sal wees om handel te dryf en jy kan vinniger gemonitor word deur die chip op jou hand of voorkop. Ek gebruik die 1983 vertaling van die Bybel.

Maar *die 3 days of darkness moet nog gebeur*   wees Wakker.

3 comments:

Anonymous said...

Kan nie wag vir alles wat jy hier met ons gaan deel nie. Ek bid vir jou op hierdie journey ♥️

kruisvuur or crossfire said...

Baie dankie Jeanne. liefde.

dvd said...

great!Ek is bly jy volg jou hart !